TOEKOMSTIGE AANBIEDINGS AANVULLENDE KAART PAK (NT): Die eerste Beginers Pak wat saam met die Bordspeletjie gekoop word word binnekort aangevul met 'n ander pak kaarte wat effektief die aantal kaarte verdubbel. Saam met die totale aantal kaarte sal jou kennis van die Nuwe Testament (NT) verbeter word. AANVULLENDE KAART PAK (OT): Hierdie reeks kaarte fokus slegs op die Ou Testament (OT), wat dan sal verseker dat die hele Bybel - van Genesis tot Openbaring - gedek sal word. Hierdie kaarte word onderskei deur die gebruik van 'n donkerder kleur van blou, rooi, oranje en groen kaarte. Dit sal deelnemers toelaat om te fokus op: |