BESTEL FORM Om te bestel, voltooi die vorm, druk die blad uit en faks na 086 684 2950 of kliek op die stuur knoppie om n e-pos aan fendick@mweb.co.za te stuur. Die bestelling word aan u gepos sodra ons u betaling ontvang het. Betalingsbesonderhede Ek/Ons wil graag die aantal pakke soos getik hierbo bestel en heg hierby aan bewys van betaling van R220.00 per spel (pak & posgeld ingesluit) Betalings kan gedoen word by wyse van EFT, Kontant Deposito of Tjek. OORDRAG VAN FONDSE AAN Bank: Standard Bank Rek Naam: RQ Trading U besonderhede sal nie aan derde partye voorsien of verkoop word nie. |